This event is over.
Meerhofskool KLIPWERF-DANS
Boere-Opskop met 'n lekker Plaasatmosfeer.
Kom skoffel saam dat die stof so staan.
Veilige vermaak vir kinders, en stalletjies vir die hele gesin. Informeel - jeans, vellies en baie energie!
Kos en drank word verkoop (geen eie kos of drank mag ingebring word).