Melkfest VI
Doors open at 12:00 pm
Fees may apply
3 OKTOBER 2026 – SUPERSPORT PARK, GAUTENG
GLO IN THE RETURN OF THE FKN MELK
http://www.melkfest.co.za
ALL AGES WELCOME.
Handicap Friendly
GROTER. LOUDER. OUTRAGEOUS.
Bewaar jou bolip tapyt. Jy het nog nooit MELK soos die gesien nie. Nie in hierdie leeftyd nie, nie in die laaste een nie, en beslis nie in wat ook al volgende kom nie. Dit is amper beter as ‘n nuwe kleur wat jy discover het.
Lineup <<< REWIND
Sesde die Beste. Glo in the FKN Melk. Sqaure roots of the boets tot die Slakes Snakes. 3 Oktober is jou b-day. Almal verjaar. Die keer het die MELK 6 cylinders en hy is vinniger, groter, en harder op pad as a Meiringspark Vark op ‘n slip-n-slide.
Handies & Brandys het nog nooit so gesmaak nie. Ek glo in die Son loop die tune.
Phase 1 Meiringspark Vark Kaartjies
General Access. R349.80 (limited to 3000 tickets)
Ticket Purchase = AUTOMATIC GIVEAWAY ENTRY.
WEN ‘n kraakvars iPhone 17 of MacBook Air 13” M4
Die MELK bederf, maar hy raak nooit suur nie.
Die MELK Glo. Glo in MELK.

- Van Pletzen
- Droomsindroom
- Early B
- Karen Zoid
- Booshle G
- Zaan Sonnekus
- Loufi
- Jack Parow
- Loki & Margot
- Glaskas
- Biggy
- GString
Sesde die Beste. Glo in the FKN Melk. Sqaure roots of the boets tot die Slakes Snakes. 3 Oktober is jou b-day. Almal verjaar. Die keer het die MELK 6 cylinders en hy is vinniger, groter, en harder op pad as a Meiringspark Vark op ‘n slip-n-slide.
Handies & Brandys het nog nooit so gesmaak nie. Ek glo in die Son loop die tune.
Phase 1 Meiringspark Vark Kaartjies
General Access. R349.80 (limited to 3000 tickets)
Ticket Purchase = AUTOMATIC GIVEAWAY ENTRY.
WEN ‘n kraakvars iPhone 17 of MacBook Air 13” M4
Die MELK bederf, maar hy raak nooit suur nie.
Die MELK Glo. Glo in MELK.
Prices
Saturday | 3 October 2026
13h00 - 23h00 (Gates open 12h00)
Food & Beverages will be for sale on the day
Phase 1 Meiringspark Vark Kaartjies
R349.80
Donations
Verseker 'n senior burger het 'n mooi Kersfees.
Donation
R0.00