Spoegwolf Live - Sunday Vibes | Krugersdorp

Order by Phone
086 1000 291
Fees may apply
Organized by Spoegwolf
Visit Website
SPOEGWOLF – LIVE IN KRUGERSDORP | Sunday Vibes

Maak gereed vir ’n onvergeetlike Sondag saam met een van Suid-Afrika se gewildste alternatiewe bands – Spoegwolf, live in Krugersdorp!
Kom geniet ’n middag vol energie, goeie musiek en daardie unieke Spoegwolf-klank wat jou laat sing, voel en onthou. Dis die perfekte geleentheid om saam met vriende en familie te ontspan en die naweek stylvol af te sluit.
En ja… ons het spesiaal vir julle gereël dat Maandag ’n vakansiedag is

Event Details
Venue: Die Draad – Krugersdorp
Date: Sunday, 26 April
Show Starts: 13:00
Entrance: R200

Wat om te verwag
  • Live optrede deur Spoegwolf
  • “Sunday Vibes” atmosfeer
  • Kos & drank beskikbaar by die venue
  • Perfekte middag kuier saam met vriende

Moenie hierdie unieke live ervaring misloop nie – bring jou mense, bring jou vibe, en kom geniet ’n Sondag soos min!

Price Deadlines

Sondag, 26 April 2026 | Vertoning: 13h00

Algemene Toegang
R200.00
Kind Onder 18
R150.00
Get Tickets