Spoegwolf Live | Boksburg

Doors open at 6:00 pm
Order by Phone
086 1000 291
Fees may apply
Organized by Spoegwolf
Visit Website
SPOEGWOLF LIVE IN BOKSBURG

Maak reg vir ’n onvergeetlike aand saam met een van Suid-Afrika se gewildste bands! Spoegwolf bring hulle energie, hits en vibe na Wildebeest Live Boksburg vir ’n One Night Only show wat jy nie wil mis nie.

Verwag al jou gunsteling songs, ’n elektriese atmosfeer en ’n volgepakte venue!
  • Datum: Vrydag, 24 April
  • Tyd: Show begin 21:30 / Deure open 18:00
  • Venue: Wildebeest Live, Boksburg
  • Toegang: R200 pp
Kom vroeg, bring jou mense en kom geniet ’n aand van goeie musiek, vibes en memories!

#Spoegwolf #LiveMusic #Boksburg #OneNightOnly

Price Deadlines

Vrydag, 24 April 2026 | Deure: 18h00 | Vertoning: 21h30

Geen Onder 18's

Algemene Toegang
R200.00
Get Tickets