Kom Kuier Saam Met Susan

Doors open at 9:00 am
Order by Phone
086 1000 291
Fees may apply
Organized by ADRI JOOSTE

Kom geniet ’n besonderse oggend saam met Susan Coetzer by Bella Vista Weddings. Waar inspirasie, warmte en betekenisvolle oomblikke saamkom

Begin die dag rustig met heerlike koffie en verversings, gevolg deur ’n inspirerende sessie wat jou hart sal aanraak en jou siel sal verryk.

R350 per persoon.
Koffie, verversings en ’n ligte ete ingesluit.

Besonderhede:
Datum: 20 Junie 2026
Plek: Bella Vista Weddings, Krugersdorp
  • 09:00 | Koffie & verversings
  • 10:00 | Susan Coetzer
  • 12:00 | Ligte ete

Kaartjies beskikbaar op iTickets.
Moenie hierdie spesiale geleentheid misloop nie.

#womensupportingwomen #inspiration #bellavistaweddings #suidafrika #geleentheid

Price Deadlines

Saterdag, 20 Junie 2026 | Deure open 09:00vm | Begin 09:00vm

Algemene Toegang
R350.00
Get Tickets