This event is over.

Francois Boyce | Die Wildtuin en Ek

Doors open at 4:30 pm
Organized by ADRI JOOSTE

Ervaar ’n betowerende aand by Bella Vista Weddings! Kom skep herinneringe saam met ons tydens ’n aand gevul met voortreflike kos, hartlike humor en geselskap wat jou laat tuis voel.

Die geliefde Francois Boyce van Hoezit Samelewing bring sy gewilde vertoning, “Die Wildtuin en Ek,” na ons verhoog. Met sy unieke stories, skaterlag-humor en ’n mengsel van bekende treffers en oorspronklike musiek, sorg Francois vir ’n atmosfeer waar almal kan kuier, dans en uit volle bors saamsing. Dis die perfekte geleentheid om te ontspan, te lag en die lewe weer te vier.