TOLLIE PARTON | TOTTIE EN NIE VERDER NIE

Order by Phone
086 1000 291
Fees may apply
Organized by Kalahari Kuierfees
Visit Website
Tollie Parton was nog altyd die te eerlike vriendin wat dikwels mense kwaad maak en sy vertel al vir jare hoe sy vir niks en niemand bang is nie, maar is dit regtig die waarheid?
Is sy nes die dapper muis van ouds bereid om te sê dat sy ook vir niks skrik nie? Jok sy nes daai vuil muis? Wel, tottie en nie verder nie! In Tollie se nuutste aflewering kan sy ongelukkig nie help om die waarheid te laat glip nie. Selfs ’n vreeslose fopdosser is soms weerloos teen natuur. Die liefde het haar kom sag maak.

Die probleem is egter, hoe lank gaan dit hou? En wie is die man wat haar hart so kom steel het? Baie mense dink dis Steve. Watter Steve? En kan dit wees? Is dit te goed om waar te wees? Dat ten spyte van wat daar oor haar gesê word, sy werklik eintlik net hier is om die goeie nuus te bring? Daar is niks wat die liefde en ’n skaaptjop nie kan fix nie.

Teks: Wynand Kotze en Anne Hirsch

Musiek: Loki Rothman

GEEN sensitiewe kykers en geen onder 18's

Price Deadlines

Friday 17 April 2026 | Doors open 18:00pm | Starts 19:00pm

NO UNDER 18'S
Cash bar available

General Access
R250.00
VIP Access
R400.00
Platter for two (2)
R150.00

Donation

Donation
R0.00
Get Tickets