Ruhan Du Toit | Heroes Live
Doors open at 6:00 pm
Fees may apply
Ruhan Du Toit
17 April by Heroes Live
Kliek op 'Get Tickets' om kaartjie opsies te sien.
Belangrike kennisgewing
Wanneer jy nou by heroeslive.net/ op “Buy Tickets” kliek sal jy die vertonings daar sien. Kliek dan op die prentjie van die vertoning wat jy wil kom kyk.
Dit sal jou dan neem na iTickets se webblad waar jy dan verder jou aankope doen.
Kyk op die opgestelde vloerplan en besluit waar jy wil sit.
Kies dan jou hoeveelheid en kliek “continue”
Jy sal dan op die interaktiewe vloerplan sien watter sitplekke (in rooi) vir jou geallokeer is.
Indien jy nie daar wil sit nie, kliek op die rooi sitplekke en dan weer by ‘n tafel van jou keuse.
Hou asb in gedagte dat indien jy bv 5 stoele by ‘n 6 seater tafel kies, die moontlikheid groot is dat daar een ander persoon by jou tafel gaan sit. Om dit te vermy, maak gerus die tafel vol met jou vriende of familie.
Heroes Live het ook nou ‘n Airscream Lounge area, waar jy voor die tyd kan ontspan en ‘n drankie by die “self serve bar” koop.
Die Airscream VAPE lounge is ingeboude tafels, wat as “shared seating” gebruik word, die lekker ding van hierdie area is dat jy daar kan sit en vape.
Moet asb nie in hierdie area bespreek as jy nie daarvan hou as mense om jou vape nie.
Dit is ook die enigste area waar jy mag vape, moet asb nie in die res van die venue vape nie.
* Let asseblief daarop dat die Vape Lounge Area uit hoë stoele/ kroegstoele bestaan.
* Geen Onder 18's word in hierdie area toegelaat nie.

Price Deadlines
Vrydag, 17 April 2026 | Deure: 18h00 | Vertoning: 20h30
* Kaartjiepryse is Per Persoon
* Hou asb in gedagte dat indien jy bv 5 stoele by ‘n 6 seater tafel kies, die moontlikheid groot is dat daar een ander persoon by jou tafel gaan sit. Om dit te vermy, maak gerus die tafel vol met jou vriende of familie.
Tafel 1 - 47
R260.00
Airscream Vape Lounge - Shared Seating
R240.00
Tafel 48 - 67
R220.00