Classic Clash Kuier
Doors open at 4:00 pm
Fees may apply
Maak reg, die Zwarrie-gees vat vlam!
Direk ná die Eerstespan se rugbywedstryd op 16 Mei, spring ondersteuners in die kar op pad na Die Skuur vir die Classic Clash Kuier 2026.
Daar brand die vure hoog en die gaskunstenaar warm sy stem op. Die Tiener "Club" se vensters bewe terwyl die groot skerm die aand se Blou Bul-wedstryd uitsaai. Moenie vergeet van die donkies wat regstaan vir die Donkey Derby nie. Wees op die uitkyk vir die Biertent, potjiekos én Ray Dylan.
Kaartjies is vanaf 13 Maart om 09:00 op iTickets beskikbaar
Hierdie geleentheid wil jy nie mis nie!
Price Deadlines
Saterdag, 16 Mei 2026 | Deure open 16:00nm | Begin 16:00nm
Algemene Toegang | Volwassenes
R250.00
Algemene Toegang | Laer- en Hoërskoolleerders
R150.00
Donation
Donation
R0.00