Menlo Netball Tournament 2026
Fees may apply
As netbal JOU passie is, is die Menlo-TOYOTA-netbaltoernooi die plek vir jou!
Van 27 tot 30 Maart draf 160 van die land se voorste hoërskoolspanne by die grootste netbaltoernooi in Suid-Afrika teen mekaar uit.
Van 31 Maart tot 4 April speel 128 van ons land se toplaerskoolspanne puik netbal.
Kom kyk gerus van 07:00 soggens tot 21:00 saans. Dit is die beste skolenetbal wat jy in Suid Afrika sal sien!
Neem asb. kennis dat GEEN kaartjies by die hekke verkoop word nie