This event is over.

Kos, Klets En 'n Knertsie

Doors open at 6:00 pm
Organized by Hoërskool Hartbeespoort High School
Visit Website

Kos, Klets en ’n Knertsie is die perfekte ma-en-pa af-aand!

Geniet 'n heerlike wyn-, bier-, mampoer- en ginproe, bedien in jou eie glas, terwyl jy kuier rondom ’n oestafel propvol lekkernye.

Die hoogtepunt van die aand; Frank Opperman met sy spesiale eenmanvertoning, Reünie, wat herinneringe laat herleef en jou laat skaterlag.

- Kontantkroeg beskikbaar by verskeie uitstallers (Gin, Bier, Wyn en Mampoer)
- Geen kinders
- Kleredrag: Semi-formeel

Los die kinders by die huis, trek gemaklik aan en kom eet, drink, lag en kuier soos net grootmense kan. Dis nie net ’n aand uit nie – dis ’n belewenis