Ken Jy Die Land | Neslpruit
Doors open at 5:00 pm
Fees may apply
Kom herleef die ikoniese Pa & Seun Duet, Riaan en Franna Benadé.
Kom wees deel van 'n aand vol musiek en stories vir oud en jonk.
Price Deadlines
Saterdag, 25 April 2026 | 19h00 - 21h00 (Deure open 17h00)
Kos en drinkgoed te koop op die dag
Algemene Toegang
R320.00
VIP Toegang
R750.00