UITVERKOOP!

Ken Jy Die Land | Pretoria

Doors open at 5:00 pm
Organized by DeBende Produksies
Visit Website
'n Splinternuwe vertoning, aangebied deur "DeBende Produksies".

Kom herleef die ikoniese Pa & Seun Duet, Riaan en Franna Benadé.
Kom wees deel van 'n aand vol musiek en stories vir oud en jonk.