ONLINE TICKET SALES CLOSED.
Die Stripshow (Couple Show) Yami Sinoville
Doors open at 6:00 pm
In hierdie opvoedkundige komedie word daar met woorde gestrip en nie klere nie. (Alhoewel hy toetaal en al die lyf het vir dit)
Dit is snaaks, sexy en leersaam.
Moenie hierdie een misloop nie.
Geen Onder 18s