Kaartjie verkope gesluit.

"WEST" COUNTRY KONSERT

Doors open at 6:30 pm
Organized by LéEncore Teater at Laerskool Selectionpark

Kom geniet 'n aand gevul met nostalgie van ou klanke en woorde maar ook die opwinding van iets jonk en nuut. Country musiek wag op jou soos wat jy dit in Nashville sou verwag. "WEST" is terug met 'n "BANG" en die keer met 'n "BAND" ! Kom beleef hulle soos nog nooit tevore nie,