This event is over.

The Stables - Stilbaai

Organized by Bok van Blerk
Visit Website
Kom geniet 'n heerlike kuier by The Stables in Stilbaai met ‘n onvergeetlike vertoning deur Bok van Blerk en sy orkes.
  • Ongereserveerde sitplekke
  • Bring jou kampstoel of kombers vir sitplekke op die gras
  • Geen eie drinkgoed mag gebring word nie
  • Geen wapens
  • Geen sambrele of gazebos

Vir enige navrae kontak die venue direk – Annemarie 076 073 3694