This event is over.

Geloftedag

Doors open at 7:00 am
Organized by The Outpost Dullstroom
Visit Website

GELOFTEDAG by The Outpost Dullstroom

Kom vier saam met ons ’n besondere dag van geloof, dankbaarheid en gemeenskap op Dinsdag, 16 Desember 2026!

Die dag begin 07:00 wanneer ruiters hulle perde opsaal in Dullstroom en saam uitstap na The Outpost – ’n pragtige geloofsreis te perd.
Teen 11:30 verwelkom ons almal vir ’n lofprysing en diens met Ilan van Staden, waar ons saam die Here eer vir Sy trou.

Ná die diens is dit bring-en-braai tyd! Die vure sal reg wees vir jou vleis, en bygeregte word voorsien.
Bring jou koelboks, jou familie en vriende, en laat die kleinspan lekker deel in ons boeresport en plaasspeletjies!

Kom ervaar ’n dag vol geloof, saamwees en eg Suid-Afrikaanse trots by The Outpost Dullstroom.