This event has been cancelled. More info to folow
Rocco de Villiers | Live @ Diemersfontein
Doors open at 2:00 pm
Dis amper Kersfees tyd!
Diemersfontein hou ‘n dag vol feestelikhede met Rocco de Villiers wat sy Kersvertoning: Koekstruif vir Kersfees gaan lewer in die pragtige Diemersfontein Amfi Teater.
Kom geniet ‘n feesmark met stalletjies waar jy sommer al jou Kers inkopies kan doen. Speel plek vir die kinders, heerlike kos en natuurlik Diemersfontein se welbekroonde wyne.
Deure maak 12:30 oop met Rocco de Villiers wat om 14:00 die verhoog sal betree.
Kinders onder 12 kry gratis toegang.