Ticket sales open at 17h00 on 20 October 2025
Die BESTE Krismis Party ÓÓIT
Die BESTE Krismis Party wat jy óóit sal beleef. 'n Reuse vakansie- en Desember partytjie met een oomblik na die ander wat jou na jou asem gaan laat snak. Kersfees sal nooit weer dieselfde wees nie.
Alle winste word geskenk aan die MOEGESUKKEL-instansie en vir een aand word duisende behoeftiges se lewens verryk.
Hierdie one-night-only gaan jou lewe verander.
Kunstenaars:
Alle winste word geskenk aan die MOEGESUKKEL-instansie en vir een aand word duisende behoeftiges se lewens verryk.
Hierdie one-night-only gaan jou lewe verander.
Kunstenaars:
- Steve Hofmeyr
- Juanita du Plessis
- Bobby van Jaarsveld
- Eloff
- Dozi
- Monique Steyn
- Liezel Pieters
- Nadiné
- Pieter Koen
- Danny Smoke.
- Jo Black
- Refentse
- Lianie May