Koeke & Terte (Ladies Night) - Parkrand Boksburg

Doors open at 6:00 pm
Order by Phone
086 1000 291
Fees may apply
Organized by Tpk Produksies | Gesonde Seks
Visit Website
Is jy 'n koek of 'n tert? Of identifiseer jy as 'n Lemon-Mirangue... Tert bo, koek onder. Maak nie saak hoe jy jou deeg vou nie, hierdie Show gaan jou oë oopmaak tot die feit dat jy soveel meer is.

Of jou fondant nou al 'n bietjie hard en droog is en of jou room al 'n bietjie suur is, jou man gaan nie kan help om weer sy lippe vir jou af te lek nie.

Kom giggel en bloos saam met jou vriendinne, terwyl jy die resep kry om jou huwelik NIE te laat flop nie.

Moet nie hierdie REMASTERED weergawe van Timothy Kieswetter se Ladies Night misloop nie.

VIP kaartjies beskikbaar waar jy al jou kaartjie gelde terug ontvang op die aand in die vorm van 'n GS Voucher.

Kom bederf jouself na die tyd by ons verkoopstafel.

Geen Onder 18's

Price Deadlines

Donderdag, 30 Oktobcer 2025 | 19h00 (Deure open 18h00)

90 min
Geen Onder 18's

VVIP Voucher/ Kaartjie
R300.00
VIP Voucher/ Kaartjie
R220.00
Gewone Kaartjie
R150.00
Get Tickets