Ewige Lig: Geloftediens 2025

Doors open at 7:00 am
Order by Phone
086 1000 291
Fees may apply
Organized by Ewige Lig
Visit Website

Ewige Lig Geloftediens, 16 Desember 2025 om 09h00.

Pastoor Martin Smit het ‘n baie spesiale boodskap.

Heerlike verversings, kos en koffie te koop.

Groot Moederskamer is beskikbaar.

Verskeie aktiwiteite en vermaak vir die kinders, deur Ewige Lig Kinderkerk en Die Goeie Nuus-fabriek:

- 0 tot 3 jaar in die Groensaal.
- 4 tot 6 jaar in die Perssaal.
- 7 tot 9 jaar in die Rooisaal.
- 10 tot 13 jaar in die Geelsaal.
- Ouderdomsbeperking in die ouditorium is 12 jaar.

Koop die tyd uit, dit gaan ‘n baie geseënde dag wees!

Price Deadlines

Dinsdag, 16 Desember 2025 | Deure open 07:00vm | Begin 09:00vm

Ouderdomsbeperking in die ouditorium is 12 jaar.

Grond Vlak Voor
R0.00
Grond Vlak Agter
R0.00
Kant Areas
R0.00
Balkon 1
R0.00
Balkon 2
R0.00
Moeders Kamer
R0.00
Get Tickets