WIERDAS SE WENTALENT

Doors open at 5:30 pm
Order by Phone
086 1000 291
Fees may apply
Organized by Laerskool Wierdapark
Visit Website
Wierdas se Wentalent is ‘n kultuurfees. Al die kore, spreekkore, revue en toneel tree op. Dit is ook ‘n Talentaand waartydens 12 items optree en kompeteer om die beker te ontvang vir die beste talent vir 2025.

Price Deadlines

Woensdag 21 Oktober 2025 | Deure open 17:30nm | Begin 18:00nm

Algemene Toegang
R60.00
Get Tickets