Punt in die Wind Kunste-Week | Langarm Dans Met Nicholis Louw En Ray Dylan.

Doors open at 6:30 pm
Order by Phone
086 1000 291
Fees may apply
Organized by Punt in die Wind Kunste-Week

Punt in die Wind Kunste-Week bied vakansie gangers die geleentheid om vertonings te kom geniet wat nie altyd die tyd het om dit by te woon gedurende die jaar. Punt in die Wind Kunste-Week het oor 'n periode van 6 dae 10 verskillende vertoning aan:

21ste Desember - Steve Hofmeyr
22ste Desember - Frank Opperman - Reünie
22ste Desember - Schalk Bezuidenhout
23ste Desember - Hartsbriewe - Hannes van Wyk
23ste Desember - Rocco de Villiers en Coenie de Villiers '88'
24ste Desember - Magda Louw en Erhard
26ste Desember - Koek en Tee met Jak de Priester
26ste Desember - Molly en Wors
27ste Desember - Willem Botha make-up Masterclass
27ste Desember - Langarm dans met Nicholis Louw en Ray Dylan

Vir enige navrae, stuur asseblief 'n e-pos na: navrae@puntindiewind.co.za

Price Deadlines

Saterdag 27 Desember 2025 | Deure open 18:30nm | Begin 20:00nm tot 22:00nm

* Kaartjiepryse is Per Persoon * Hou asb in gedagte dat indien jy bv 5, 1 of 3 stoele by ‘n 10 seater tafel kies, die moontlikheid groot is dat daar ander persoon(e) by jou tafel gaan sit. Om dit te vermy, maak gerus die tafel vol met jou vriende of familie.

Saterdag | Algemene Tafel Sitplekke
R250.00

Donasie

Donasie
R0.00
Get Tickets