Punt in die Wind Kunste-Week | Willem Botha make-up Masterclass
Doors open at 9:00 am
Fees may apply
Punt in die Wind Kunste-Week bied vakansie gangers die geleentheid om vertonings te kom geniet wat nie altyd die tyd het om dit by te woon gedurende die jaar. Punt in die Wind Kunste-Week het oor 'n periode van 6 dae 10 verskillende vertoning aan:
21ste Desember - Steve Hofmeyr22ste Desember - Frank Opperman - Reünie
22ste Desember - Schalk Bezuidenhout
23ste Desember - Hartsbriewe - Hannes van Wyk
23ste Desember - Rocco de Villiers en Coenie de Villiers '88'
24ste Desember - Magda Louw en Erhard
26ste Desember - Koek en Tee met Jak de Priester
26ste Desember - Molly en Wors
27ste Desember - Willem Botha make-up Masterclass
27ste Desember - Langarm dans met Nicholis Louw en Ray Dylan
Vir enige navrae, stuur asseblief 'n e-pos na: navrae@puntindiewind.co.za
Price Deadlines
Saterdag 27 Desember 2025 | Deure open 09:00vm | Begin 11:00vm tot 13:00nm
* Kaartjiepryse is Per Persoon * Hou asb in gedagte dat indien jy bv 5, 1 of 3 stoele by ‘n 10 seater tafel kies, die moontlikheid groot is dat daar ander persoon(e) by jou tafel gaan sit. Om dit te vermy, maak gerus die tafel vol met jou vriende of familie.
Saterdag | VIP Tafel Sitplekke
R800.00
Saterdag | Algemene Tafel Sitplekke
R550.00
Donasie
Donasie
R0.00