This event is over.
Oooo My Wêreld
Laerskool Bakenkop se leerders bied aan:
“Ooo my Wêreld”
Kom reis saam met ons deur die lande van die wêreld! Ons talentvolle leerders neem jou op ’n kleurvolle toer vol passievolle dansitems en sielvolle sang.
’n Aand vol ritme, kultuur en geesdrif wag op jou – moenie dit misloop nie!