Punt in die Wind Kunste-Week | Hartsbriewe- Hannes van Wyk
Doors open at 9:00 am
Fees may apply
Punt in die Wind Kunste-Week bied vakansie gangers die geleentheid om vertonings te kom geniet wat nie altyd die tyd het om dit by te woon gedurende die jaar. Punt in die Wind Kunste-Week het oor 'n periode van 6 dae 10 verskillende vertoning aan:
21ste Desember - Steve Hofmeyr22ste Desember - Frank Opperman - Reünie
22ste Desember - Schalk Bezuidenhout
23ste Desember - Hartsbriewe - Hannes van Wyk
23ste Desember - Rocco de Villiers en Coenie de Villiers '88'
24ste Desember - Magda Louw en Erhard
26ste Desember - Koek en Tee met Jak de Priester
26ste Desember - Molly en Wors
27ste Desember - Willem Botha make-up Masterclass
27ste Desember - Langarm dans met Nicholis Louw en Ray Dylan
Vir enige navrae, stuur asseblief 'n e-pos na: navrae@puntindiewind.co.za
Price Deadlines
Dinsdag 23 Desember 2025 | Deure open 09:00nm | Begin 11:00vm tot 13:00nm
* Kaartjiepryse is Per Persoon
Dinsdag | Algemene Toegang
R250.00
Donasie
Donasie
R0.00