Punt in die Wind Kunste-Week | Schalk Bezuidenhout

Doors open at 6:30 pm
Order by Phone
086 1000 291
Fees may apply
Organized by Punt in die Wind Kunste-Week

Punt in die Wind Kunste-Week bied vakansie gangers die geleentheid om vertonings te kom geniet wat nie altyd die tyd het om dit by te woon gedurende die jaar. Punt in die Wind Kunste-Week het oor 'n periode van 6 dae 10 verskillende vertoning aan:

21ste Desember - Steve Hofmeyr
22ste Desember - Frank Opperman - Reünie
22ste Desember - Schalk Bezuidenhout
23ste Desember - Hartsbriewe - Hannes van Wyk
23ste Desember - Rocco de Villiers en Coenie de Villiers '88'
24ste Desember - Magda Louw en Erhard
26ste Desember - Koek en Tee met Jak de Priester
26ste Desember - Molly en Wors
27ste Desember - Willem Botha make-up Masterclass
27ste Desember - Langarm dans met Nicholis Louw en Ray Dylan

Vir enige navrae, stuur asseblief 'n e-pos na: navrae@puntindiewind.co.za

Price Deadlines

Maandag 22 Desember 2025 | Deure open 18:30nm | Begin 20:00nm tot 22:00nm

* Kaartjiepryse is Per Persoon

Maandag | Algemene Toegang
R250.00

Donasie

Donasie
R0.00
Get Tickets