Punt in die Wind Kunste-Week | Frank Opperman- Reünie

Doors open at 9:00 am
Order by Phone
086 1000 291
Fees may apply
Organized by Punt in die Wind Kunste-Week

Punt in die Wind Kunste-Week bied vakansie gangers die geleentheid om vertonings te kom geniet wat nie altyd die tyd het om dit by te woon gedurende die jaar. Punt in die Wind Kunste-Week het oor 'n periode van 6 dae 10 verskillende vertoning aan:

21ste Desember - Steve Hofmeyr
22ste Desember - Frank Opperman - Reünie
22ste Desember - Schalk Bezuidenhout
23ste Desember - Hartsbriewe - Hannes van Wyk
23ste Desember - Rocco de Villiers en Coenie de Villiers '88'
24ste Desember - Magda Louw en Erhard
26ste Desember - Jak de Priester & Matie van Graan met Koek & Tee. Vertoning met Jak & Matie. Baie Musiek en Baie lag!
26ste Desember - Molly en Wors
27ste Desember - Willem Botha make-up Masterclass
27ste Desember - Langarm dans met Nicholis Louw en Ray Dylan

Price Deadlines

Maandag 22 Desember 2025 | Deure open 09:00vm | Begin 11:00vm tot 13:00nm

* Kaartjiepryse is Per Persoon

Maandag | Algemene Toegang
R250.00
Maandag | VIP
R1,500.00

Donasie

Donasie
R0.00
Get Tickets