NB! Online sales are closed, tickets will be available at the entrance to the event.
Punt in die Wind Kunste-Week | Steve Hofmeyr
Doors open at 6:30 pm
Punt in die Wind Kunste-Week bied vakansie gangers die geleentheid om vertonings te kom geniet wat nie altyd die tyd het om dit by te woon gedurende die jaar. Punt in die Wind Kunste-Week het oor 'n periode van 6 dae 10 verskillende vertoning aan:
21ste Desember - Steve Hofmeyr22ste Desember - Frank Opperman - Reünie
22ste Desember - Schalk Bezuidenhout
23ste Desember - Hartsbriewe - Hannes van Wyk
23ste Desember - Rocco de Villiers en Coenie de Villiers '88'
24ste Desember - Magda Louw en Erhard
26ste Desember - Jak de Priester & Matie van Graan met Koek & Tee. Vertoning met Jak & Matie. Baie Musiek en Baie lag!
26ste Desember - Molly en Wors
27ste Desember - Willem Botha make-up Masterclass
27ste Desember - Langarm dans met Nicholis Louw en Ray Dylan