OSB Lente Musiekfees

Fees may apply

OSB Lente Musiekfees
OSB Lente Musiekfees met 'n verskeidenheid van oud-Gimmies wat optree ingesluit Rooksein, Mari Bosman en Hanmaré de Wet as MC. Bring jou kampstoel of kombers en kuier saam op die atletiekveld. Verskeie kosstalletjies om van te kies en 'n biertent. Geen eie verversings en Gimnasium is "kontantloos" (debiet- en kredietkaarte word aanvaar).
Kinders onder 5jaar is gratis.
Price Deadlines
Vrydag, 17 Oktober 2025 | 17h00 (Hekke open 16h00)
Bring gerus jou eie kampstoel of kombers om op te sit
Volwassene | Algemene Toegang
R220.00
Hoërskool Kind | Algemene Toegang
R180.00
Kind 5-12 Jaar | Algemene Toegang
R150.00