This event is over.
Pinotage on Tap
| Pinotage on Tap is Back – Now for the Whole Family! After a four-year break, Diemersfontein’s legendary Pinotage on Tap returns with a fresh, family-friendly approach. Enjoy South Africa’s signature red from the barrel with our new ‘barrel pour’ coupon system, making it an event where the entire family can join in the fun. Expect a full day of live music from top South African local acts including Margot & Loki Rothman, Gerhard Steyn, Pieter Smith, Lisie Basson, Newton, Dirk van der Westhuizen, and Majozi. Ticket options:
|
Pinotage on Tap is Terug – Nou vir die Hele Gesin! Na 'n vier jaar tussenpose keer Diemersfontein se legendariese Pinotage on Tap terug met 'n vars, gesinsvriendelike aanslag. Geniet Suid-Afrika se ikoniese rooiwyn direk uit die vat met ons nuwe 'barrel-pour' koeponstelsel, wat die geleentheid geskik maak vir die hele gesin om saam te kuier. Verwag ’n dag vol musiek deur top Suid-Afrikaanse kunstenaars, insluitend Margot & Loki Rothman, Gerhard Steyn, Pieter Smith, Lisie Basson, Newton, Dirk van der Westhuizen en Majozi. Kaartjie-opsies:
|