Juan Boucher | Live @ Diemersfontein

Doors open at 5:00 pm
Fees may apply

Die nuwe plek om te wees is Heroes Live by Diemersfontein in Wellington!
’N intieme en knus venue op die mooiste wynplaas in die omgewing, met net 150 plekke beskikbaar.
Kom bestel iets om te drink en te ete by die restaurant. Jy kan rustig agteroor sit terwyl die kelners jou bedien.
Live vertonings

Price Deadlines
Vrydag, 24 Oktober 2025 | Deure: 17h00 | Vertoning: 19h00
* Kaartjiepryse is Per Persoon
* Bestel iets om te drink en te ete by die restaurant.
Algemene Toegang
R350.00