Afrikaans in die Wolke 2025

Doors open at 8:30 am
Order by Phone
086 1000 291
Fees may apply
Organized by Hoërskool Noordheuwel
Visit Website

Kom ontmoet ons op 13 September 2025 by Afrikaans in die Wolke!

  • Smullekker kos by verskeie stalletjies.
  • Musiek uit die boonste rakke deur topkunstenaars.
  • Besoek die Wolkemark vir inkopies en geskenke.

Wolkeweek:
Sluit op 9 September om 18:30 by Lynette Beer aan. In "Leef Lig en Lag ‘n Slag" bied sy ‘n humoristiese kyk op verhoudings.
Koste: R60-00 p.p.

Magda Louw, op 11 September om 18:30, bied "'n Les in Letterkunde" aan. Kom skater saam.
Koste: R80-00 p.p.

Kunstenaars & Sprekers:
10:30 Tasché
12:00 Elandré
13:30 Juan Boucher
15:00 Ons
16:30 Snotkop
18:00 Early B
19:30 Die Heuwels Fantasties

Koop jou kaartjies nou om teleurstelling te voorkom!

Price Deadlines

Saterdag, 13 September 2025 | Deure open 08:30vm | Begin 10:30vm

Algemene Toegang
R250.00
Get Tickets