Die Supervrou (Ladies Night) - Sinoville PTA

Doors open at 5:00 pm
Fees may apply

Gesonde Seks Ladies Night saam met Timothy Kieswetter
Wat klink beter as dit? Bietjie alleen tyd, weg van die kinders, weg van die huis, saam met jou vriendinne of skoonma as sy cool is.
Die Tema: Die Supervrou.
Nadat God die hemel en die aarde gemaak het, het Hy gesê dit is goed. Nadat Hy al die diere van die veld en die voëls gemaak het, het Hy gesê dit is goed. Nadat God ADAM gemaak het, het Hy gesê dit is nie goed vir man om alleen te wees nie.
Toe skep God die vrou en sê, dit is sommer BAIE GOED.
Die vrou se superkrag lê in haar vermoë om om iets wat "nie so goed" te verander in iets wat sommer "baie goed" is.
Kom luister hoe Timothy Kieswetter vir jou praktiese advies gee oor hoe om jou superkragte te gebruik in jou lewe en in jou huwelik.
Geen Onder 18's

Price Deadlines
Vrydag, 8 Augustus 2025 | 18h00 (Deure open 17h00) | Geen onder 18's
90 min
VIP Voucher/ Kaartjie
R250.00