Versus | Moer 'n Boer

Doors open at 12:00 pm
Fees may apply

28 Boere. 14 Gevegte. 1 Kampioen.
Maak reg vir die Afrikaanse gemengde vegkuns skouspel van die jaar – Moer 'n Boer: Seisoen 2 se Groot Eindstryd! Dis meer as net ’n geveg, dis ’n viering van moed, krag en boere-grit. Vier-en-twintig plattelandse gladiators stap die hok binne... maar net een stap uit as kampioen.
Program vir die dag:12:00 - Hekke en biertent open.
13:00 - Moer 'n Boer 2024 Hoogtepunte op Grootskerm.
14:00 - Sugarbird bring musikale vermaak.
16:00 - Boere gevegte begin
22:00 - Die 'Beste Band in die Wêreld' sluit Moer 'n Boer af.
Dis Koestyd!
Price Deadlines
Saterdag, 20 September 2025 | Deure open 12:00nm | Begin 16:00nm
Algemene Toegang
R470.00
Losie Sitplekke
R1,600.00
VIP Sitplekke
R2,800.00