UITVERKOOP
GrootFees | Groot Jol
Doors open at 4:00 pm
UITVERKOOP
GrootJol
GrootJol
Die grootste somerfees op die Tuinroete keer weer terug na die ikoniese ATKV-Hartenbos Amfiteater op 20, 27 en 31 Desember 2025!
Wat in 2019 begin het as die Somerfees in Mosselbaai, het ontwikkel tot ’n uitverkoopte vakansiehoogtepunt – en dié jaar beloof om selfs groter te wees! Met drie aande se topklas vermaak in ’n pragtige kusomgewing, is GrootFees ’n absolute moet hierdie vakansieseisoen.
Riaan Benadé, Karlien van Jaarsveld, Appel, Monique Steyn, Kurt Darren, Jay du Plessis, Brendan Peyper, Dodo Nyoka, Monique Steyn en Lisie Basson gaan saam met ons die jaar behoorlik afsluit.
Tafels van ses is ook te koop en sluit ’n kas drankies in.