This event is over.

GrootFees | Alternatief is Groot

Doors open at 3:00 pm
Organized by Groot Tickets
Alternatief is Groot

Die grootste somerfees op die Tuinroete keer weer terug na die ikoniese ATKV-Hartenbos Amfiteater op 20, 27 en 31 Desember 2025!

Wat in 2019 begin het as die Somerfees in Mosselbaai, het ontwikkel tot ’n uitverkoopte vakansiehoogtepunt – en dié jaar beloof om selfs groter te wees! Met drie aande se topklas vermaak in ’n pragtige kusomgewing, is GrootFees ’n absolute moet hierdie vakansieseisoen.

Spoegwolf, Francois van Coke, ONS, Van Pletzen en JACOBUS is by dié konsert te sien.

Tafels van ses is ook te koop en sluit ’n kas drankies in. Geen onder 18’s word toegelaat by kroëe nie.

GEEN KINDERS ONDER 12 JAAR TOEGELAAT BY HIERDIE GELEENTHEID NIE