Grootmenssokkie

Doors open at 5:00 pm
Order by Phone
086 1000 291
Fees may apply
Organized by Hoërskool Rustenburg
Grootmenssokkie
Vir enige iemand ouer as 21. 'n Lekker geleentheid waar jy kan skoffel op 80's musiek - net soos in die ou dae! Bring jou koeler en piekniekmandjie - ons voorsien die vure en bykosse.

Price Deadlines

Vrydag, 08 Augustus 2025 | Deure open 17:00nm | Begin 18:00nm

Geen onder 21's nie

Algemene Toegang
R200.00
Get Tickets