Demi Lee Moore | Live Music + Live Rugby

Doors open at 4:00 pm
Fees may apply

Die nuwe plek om te wees is Heroes Live by Diemersfontein in Wellington!
’N intieme en knus venue op die mooiste wynplaas in die omgewing, met net 150 plekke beskikbaar.
Kom geniet die rugby op grootskerm, bestel iets om te drink en te ete by die restaurant. Jy kan rustig agteroor sit terwyl die kelners jou bedien.
Hierdie is die eerste van ’n reeks fantastiese vertonings wat gepaard gaan met die Bokke se wedstryde.

Price Deadlines
Saterdag, 19 Julie 2025 | Deure: 16h00 | Rugby: 17h10 | Vertoning: 19h00
* Kaartjiepryse is Per Persoon
* Kom geniet die rugby op grootskerm, bestel iets om te drink en te ete by die restaurant.
Algemene Toegang
R350.00