Online ticket sales closed
Wyn Oppie Walle
"Wyn Oppie Walle" word hierdie jaar vir die tweede keer aangebied deur die Vroue Landbou Unie (V.L.U) van Leeudoringstad.
Die fees word op die Vaalrivier gehou met vlotritte wat jou laat vaar na jou gunsteling wyne en kossoorte.
Kom les jou dors langs die walle.
NEEM KENNIS!
Alle kinders onder 18 jaar word op eie risiko toegelaat op die vlotte, dus sal die V.L.U. geen verantwoordelikheid neem vir onvoorsiene omstandighede nie.