Afrikaans Het Ritme

Doors open at 6:30 am
Fees may apply

Afrikaans het Ritme – Rebounding Dag
Kom spring saam op die maat van ons Afrikaanse musiek! Dis 'n herlewing van ons kultuur – energiek, vrolik en vol pret – perfek om Erfenisdag te vier. “Afrikaans het Ritme” is 'n unieke rebounding-oefensessie (op mini-trampoliene) vir almal van 5 tot 100 jaar oud. Dis ’n uitstekende bekendstelling vir beginners én ‘n lekker uitdaging vir die ervare springers. Berei jou voor op lag, sweet en saamkuier!
Tydgleuwe:
Afrikaans Has Rhythm – Rebounding Day
Get ready to bounce to the beat of Afrikaans music! “Afrikaans Has Rhythm” is a fun, high-energy rebounding event (on mini trampolines) celebrating our culture and Heritage Day with sweat, laughter, and unity. Whether you're a complete beginner or a seasoned jumper, there's a session for you – fun for ages 5 to 100!
Session Times:

- 07:00 – 07:45
- 08:00 – 08:45
- 09:00 – 09:45
- 10:00 – 10:45
- 11:00 – 11:45

Price Deadlines
Woensdag, 24 September 2025 | Hekke open 06h30
* Kaartjie is SLEGS geldig vir die Sessie waarvoor jy bespreek het
* Kaartjie pryse is per persoon
* Hek pryse: R150 pp
Sessie 1: 07h00 - 07h45
R125.00
Sessie 2: 08h00 - 08h45
R125.00
Sessie 3: 09h00 - 09h45
R125.00
Sessie 4: 10h00 - 10h45
R125.00
Sessie 5: 11h00 - 11h45
R125.00