Vleisfees

Order by Phone
086 1000 291
Fees may apply
Organized by Hoërskool Hartbeespoort High School
Visit Website

PSG Insure & Pick 'n Pay Vleisfees
Kom kuier saam by ons Vleisfees - 'n dag vol smake, musiek en pret!

Maak gereed vir 'n smullekker dag waar die reuk van geroosterde vleis die lug vul, die klanke van topkunstenaars die atmosfeer laat bruis, en vermaak vir die hele gesin wag! Of jy nou 'n braailiefhebber, musiekentoesias of net op soek is na 'n lekker kuier. Dié vleisfees is vir jou!

Wat om te verwag:
- Verskeie potjiekosse, eksotiese vleisgeregte, braaivleise, bykosse.
- Optredes deur Droomsindroom, Nicholis Louw en Evert Swart
- "Live Stream" Rugby (Springbokke vs Argentinië)

Pret vir die kinders – Springkastele, "Mechanical Bull", "Ice Rink" (Ekstra kostes)
Stalletjies met lekkergoed, "Craft Beer", Biltong en Droëwors, Koffie (Ekstra kostes)

Datum: Saterdag, 27 September 2025
Plek: Hoërskool Hartbeespoort Rugbyveld
Toegang: R195 Volwassene, R155 Hoërskoolleerder, R115 Laerskoolleerder, 0-6 Jaar - Gratis

Veilige Parkering (R50)

Bring jou kampstoel, eie eetgerei, koelerboks, 'n goeie humeur en jou gesin of vriende – dis 'n fees wat jy nie wil misloop nie!

Price Deadlines

Saterdag, 27 September 2025 | Deure open | Begin

Algemene Toegang | Volwassene
R195.00
Algemene Toegang | Hoërskoolleerder
R155.00
Algemene Toegang | Laerskoolleerder
R115.00
Get Tickets