Nataniël in Concert

Doors open at 6:00 pm
Order by Phone
086 1000 291
Fees may apply
Organized by NG Kerk Elarduspark
Visit Website

NATANIËL IN CONCERT

Vyftig bly steeds jonk! Vier hierdie mylpaal saam met die gemeente en Nataniël, ’n unieke geleentheid vol plesier en nadenke!

Hierdie heerlike konsert bestaan uit splinternuwe stories in Nataniël se unieke styl, asook musiek, oud en nuut, bekend, immergroen en oorspronklik.

Verhale, humor, waarhede en wyshede, vrae en antwoorde, deernis en bluf, geskiedenis en mites, al die elemente van ’n kuier met Nataniël sal daar wees, ‘n móét vir die fynproewer.

Hy deel die verhoog met Steinway-pianis, Charl du Plessis.

- 90 minute
- Geen pouse
- Geen kinders onder 14
- Kaalkopwinkel in die foyer!

Price Deadlines

Vrydag, 15 Augustus 2025 | Deure open 18:00nm | Begin 19h00nm

STRENG GEEN ONDER 14s

Grondvlak Voor | Geel
R295.00
Grondvlak Voor | Blou
R260.00
Balkon Regs | Blou
R260.00
Skuins Agter | Groen
R280.00
Balkon Agter | Groen
R280.00

Addisionele Items

Charcuterie Bord + Wyn/Sap
R100.00
Get Tickets