Botswana River Party

Order by Phone
086 1000 291
Fees may apply
Organized by Bobbsies
Kom kuier en kamp saam in Botswana met Valiant Swart en Akkedis wat musiek maak.

Vrydag en Saterdag aand vermaak Valiant en Akkedis ons met hulle besonderse musiek. Kaartjies sluit albei vertonings en kamp in.

Bring jou kampgoed en kampkos en kom ontspan onder die sterre om n kampvuur met wonderlike musiek.

Kampplek is wel beskikbaar tot Maandag 6 Oktober en selfs tot die Dinsdag as daar kampers is wat nog n aand wil bly. Daar is ook genoeg hout en ys ingesluit by jou kaartjie. Jongelinge 15 en onder is verniet maar koop nogsteeds n kaartjie.

Waar?
Beplan maar self jou roete na Francistown en van daar volg die A1 noord na die Zimbabwe grens vir nog 54km tot by ''village" Tshesebe.
Dan is dit net so 4km tot by die "spot". Verdere aanwysings sal volg.
Slegs 4X4

Kom geniet n baie eksklusiewe aand met die legendariese musikante.

Vir verdere inligting Whatsapp: +267 72815025

Price Deadlines

03 - 05 October 2025 | Ticket valid for entire weekend

~ Kaartjies sluit in 2 buitelug vertonings en kamp in die ongerepte natuur vir 3 aande. (Hout en ys ingesluit)
~ Jonges 15 en onder is gratis maar “koop nogsteeds” jou kaartjie

Adult (Above 15) | Camping and Music
R850.00
Child (15 and younger) | Camping and Music
R0.00
Get Tickets