Die Stripshow (Couple Show) Bronkhorstspruit

Doors open at 6:00 pm
Fees may apply

Kom kyk hoe Timothy Kieswetter, in sy skreeu snaakse een man komedie "Die Stripshow" al die seksuele taboes en huweliksmites een vir een weg-strip.
In hierdie opvoedkundige komedie word daar met woorde gestrip en nie klere nie. (Alhoewel hy toetaal en al die lyf het vir dit)
Dit is snaaks, sexy en leersaam.
Moenie hierdie een misloop nie.
Geen Onder 18's
In hierdie opvoedkundige komedie word daar met woorde gestrip en nie klere nie. (Alhoewel hy toetaal en al die lyf het vir dit)
Dit is snaaks, sexy en leersaam.
Moenie hierdie een misloop nie.
Geen Onder 18's
Price Deadlines
Vrydag, 22 Augustus 2025 | 19h00 (Deure open 18h00) | Geen onder 18's
90 min
Kos kan vooraf bespreek word by Hanlie 082 855 6575
VIP Voucher/ Kaartjie
R300.00
Gewone Kaartjie
R220.00