This event is over.

AIA FEES

Organized by Hoërskool Lichtenburg
Visit Website
Die AIA Fees gaan groot met ’n onvergeetlike buite lug vertoning – bring jou eie kampstoel en koelhouer, en maak gereed vir ’n aand vol pret en samesyn! Daar wag ook ’n Malemeule vir ekstra opwinding. Moenie dit misloop nie !