Ticket sales closed at 18h00 on 21 May

Laerskool Garsfontein - Ma en dogter tee

Organized by Laerskool Garsfontein
Visit Website

Ma en dogter tee

Verf en geniet klas vir Mamma en dogter.

Elke kleur, elke lyn nie net 'n kunswerk nie, maar 'n herinnering wat saam geskep word.

'n Oggend gevul met lag, geselsies en die eenvoudige vreugde om saam iets mooi te skep.