This event is over.
Spoegwolf op Ys

Doors open at 5:00 pm

Vir die eerste keer ooit, hou Spoegwolf ’n winterfees in Pretoria se mooiste arena. Hulle bring sneeu, Kersfeesbome, sjokolade en songs van koue aande met warm vriende.
In ’n vertoning soos geen ander – belowe die groep ’n aand wat voel soos winter in Europa.
10 000 mense hou saam.
Ons bou 'n stuk verhoog wat deur die gehoor loop. Ons bou 'n show wat songs van die laaste 13 jaar bring soos jy hulle nog nooit gehoor het nie.
Daar gaan biertente, warm sjokelade, mussies en liggies wees.
Maak reg vir Winterkersfees in Julie. Onder een dak. In Pretoria. Trek warm aan.