Steve Hofmeyr Show

Doors open at 5:00 pm
Order by Phone
086 1000 291
Fees may apply
Organized by ADRI JOOSTE

Steve Hofmeyr

Beleef ’n eksklusiewe aand van samesyn en styl saam met die legendariese Steve Hofmeyr by die pragtige Bella Vista Weddings in Krugersdorp.

Jou kaartjie van R550 pp sluit in:

– ’n Verwelkomingsdrankie

– 3 Gourmet canapés

– ’n Smullekker nagereg

– ’n Intieme en semi-formele atmosfeer

Datum: 1 November 2025

Tyd: 18:00

Ligging: 72 Hekpoort Road, Protea Ridge, Krugersdorp

Kaartjies is beperk vir hierdie spesiale geleentheid — moenie uitmis nie!

Price Deadlines

Saturday, 01 November 2025 | 18:00 pm - 23:00 pm (Doors open 17:00 pm)

Secured parking

Saturday | General Access
R550.00
Get Tickets