Sis’ters Vrouekonferensie

Doors open at 1:00 pm
Order by Phone
086 1000 291
Fees may apply
Organized by Radio Tygerberg
Visit Website

Sis'ters Vrouekonferensie

Maak gereed vir ’n heerlike dag vol inspirasie, aanbidding en lekker lag by die Radio Tygerberg Sis’ters Vroue-konferensie op 16 Augustus 2025 by die Artscape!

Jy gaan bederf word met kragtige boodskappe en getuienisse van Benescke Janse van Rensburg, Rouchelle Liedemann, Liomee Vosloo, Rosebud Tsobane, Karlien van Jaarsveld, Lynette Beer én die lieflike Elwira Standili.

Dis ’n dag om te luister, leer, lag en daardie vrede te vind wat jou vrou-wees weer laat blom! Moet dit nie misloop nie – gryp daai vriendinne en kom kuier saam!

Prices

Addisionele Items | Die Sis'ters T-hemp

Stylvol. Betekenisvol. Uniek. Hierdie T-hemp is gemaak van hoëgehalte katoen wat sorg vir gemak én duursaamheid. Beskikbaar in twee pragtige kleurskemas: vlootblou met wit detail, en wit met goudaksente. Die unisex snit maak dit ’n perfekte pas vir almal, en jy kan kies tussen groottes S, M, L, XL en 2XL.
Belangrik: T-hemde word by die vrouekonferensie afgehaal. Bring jou QR-kode saam om jou bestelling op die dag te ontvang.

Sis'ters T-Hemp
R250.00

Addisionele Items | Sisters Katoentop – Styl ontmoet kwaliteit

Hierdie unieke katoentop is perfek vir elke seisoen! Gemaak van hoë gehalte materiaal (Barron crew sweater styl), bied dit nie net uitmuntende gemak nie, maar ook 'n stylvolle en tydlose voorkoms. Draag dit saam met jou gunsteling denim of rok dit op met bykomstighede – dis ‘n veelsydige kledingstuk vir elke Sister wat styl en gehalte waardeer.
Jy kan kies tussen groottes S, M, L, XL en 2XL.
Belangrik: Katoentoppe word by die vrouekonferensie afgehaal. Bring jou QR-kode saam om jou bestelling op die dag te ontvang.

Sis'ter Katoentop
R550.00

Price Deadlines

Grondvlak Sitplekke | Saterdag 16 Augustus 2025 | 14h00 - 17h00 (Deure open 13h00)

Grondvlak | VIP Area | Rye A - C
R700.00
Grondvlak | Rye D - Q
R400.00
Grondvlak | Rye D - Q (Groep Bespreking) (5+)
R360.00

Balkon Sitplekke | Saterdag 16 Augustus 2025 | 14h00 - 17h00 (Deure open 13h00)

Balkon | Rye AA - BB
R350.00
Balkon | Rye AA - BB (Groep Bespreking) (5+)
R315.00
Balkon | Rye CC - HH
R200.00
Get Tickets